YTread Logo
YTread Logo

SCIENCE WARS - Acapella Parody

SCIENCE WARS - Acapella Parody
ñ Lang tyd gelede in n labretorium vêr weg... Welkom by Wetenskap Oorloë Chemie, Bio, Fisika en Wiskundige! Watter veld is die beste? (FISIKA) Ek verstaan die krag en energie kwantum meganika en relatiwiteit My veld is suiwer en hulle vertrou op my Ek sien die heelal soos niemand ander nie Jy mag dalk my gespot het in Hoërskool Vir ongemaklik wees en die reëls te volg Nou het ek lazers. (Sjoe daais baie cool) Mag die massa tye versnelling by jou wees ATOME! ENTROPIE! DONKER MATERIE! STRINGTOERIE! (CHEMIE) As jy ñ band wil voel Dan gee ek jou n goeie reaksie Die element wat my maak, is die essensie Is my satisfaksie Al die ander velde daar buite is so basies Ja, ek is die sentrale wetenskap Hou jou oog op my, ek sal jou gelaai kry As jy my benodig, bel my op Avogadro se nommer As jy my los, vat ñ titrant en druk dit op by jou suurbuffer Dopamien en serotonien sal jou goed en gelukkig hou So kry jou fles en jou glas op gestel En begin om die wêreld te verstaan! (BIOLOGIE) Binne my sal jy lewe sy skoonheid vind Van genetika, na ekologie Simbiose en nie afdeling nie Behalwe as dit mitose of die studie van fisie is Selfs as jy nie deurkom nie, sal jy tenminste my klas geniet! Evolusie het ons saam gebring Alle spesies sing een lied (WISKUNDE) As jy wil leer oor ons planeet moet ek sê Ek is die suiwerste veld van studie wat jy kan vat Immuun teen waninterpretasie Die bloudruk van skepping Die ruggraat van alle dinge wetenskap Geen voordeel, net konstante aanvulling In jou...
science wars   acapella parody
gedagtes en waarneming Geen toestelle, net logika en jou tyd En PI Saam sal ons die antwoorde na lewe vind! Met fisika - Biologie - chemie - en wiskunde Kan ons WETENSKAP!